Pous Pius X

Pous Pius X
Geboortenaam Giuseppe Melchiorre Sarto
Pontifikaat begin 4 Augustus 1903
Pontifikaat eindig 20 Augustus 1914
Voorganger Leo XIII
Opvolger Benedictus XV
Gebore 2 Junie 1835
Riese, Lombardye
Sterf 20 Augustus 1914
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Pius
Sint Pous Pius X
Gebore 2 Junie 1835, Riese, Lombardye
Sterfte 20 Augustus 1914, Rome, Italië
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Saligverklaring 3 Junie 1951, Sint Pieterskerk, Vatikaanstad deur Pous Pius XII
Heiligverklaring 29 Mei 1954, Sint Pieterskerk, Vatikaanstad deur Pous Pius XII
Feesdag 21 Augustus
3 September (Algemene Romeinse Kalender 1955–1969)
Beskermheilige Genootskap van Sint Pius X,[1] Aartsbisdom van Atlanta, Georgia; Bisdom van Des Moines, Iowa; Bisdom van Great Falls-Billings, Montana; Aartsbisdom van Kottayam, Indië; Esperantiste; pelgrims; Santa Luċija, Malta; Bisdom van Springfield-Cape Girardeau, Missouri; Aartsbisdom van Zamboanga, Filippyne; emigrante uit Treviso; Patriargie van Venesië; kategete[2]

Die heilige Pous Pius X was die 257ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 11 jaar en 17 dae, van 1903 tot 1914. Hy is bekend weens die instelling van die kindernagmaal en die bestryding van modernistiese dwalinge.

  1. (en) http://sspx.org/en/news-events/news/why-st-pius-x-societys-patron-4700
  2. "Pope joins faithful at altar of St. Pius X" (in Engels). Vatican Insider. 22 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2015. Besoek op 23 Augustus 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search